Hoërskool Marais Viljoen High School

Just open a Bet365 account today and make a deposit http://abonuscode.co.uk Make a deposit of £10-£200 and then enter the 10-digit bonus code

Revue

Revue by Marais Viljoen, is ‘n aktiwiteit wat ongelooflik populêr is. Hierdie gesogte aktiwiteit bied aan alle leerlinge die geleentheid om hulle musicale talente te ontwikkel en op die verhoog ten toon te stel.

Alhoewel die revue baie ure se harde werk en deursettingsvermoë verg, is hierdie driejaarlikse instelling een van die aktiwiteite wat die leerders geweldig geniet.

Liedjiekeuse is gefinaliseer en klankopnames word reeds vroeg in Januarie gedoen.

Die revue word ook by Alberton se jaarlikse kunswedstryd ingeskryf en ons vertrou dat dit in 2016 alle verwagtinge sal oortref.

Leerders word aangemoedig om by die aktiwiteit betrokke te raak!

1
2
3

The learners will have a taste of the professional arts and music world during the revue as professionals will be providing the music and sound, designing the costumes and professional choreographers will be coaching the learners.

The 2016 revue promises to be a phenomenal production!

The singing group has already been selected from the many learners who came to the auditions. Professionals were also used to ensure that the auditions were fair.

 

4
5
6

"Bla Bla Cha Cha Cha"

Soos in die verlede het Marais Viljoen weer 'n uitstekende revue op die planke gedring.

Liedjiekeuse en die keuse van die sanggroep is reeds in 2015 afgehandel, dus kon ons reeds in Februarie aan diewerk spring. Die professionele choreograwe het weekliks van Maandag tot Woensdag 3 ure per groep geoefen om die liedjies en danse vante lê.

Die sanggroep het Saterdae geoefen en teen die einde van Maart was al die klankopnames voltooi.

Die revue se sukses kan toegeskryf word aan die uitstekende liedjiekeuses, die proffesionele klankkwaliteit, dekor en beligting, die insette van die choreograwe, uitstekende kostuumkeuses en die toegewyde leerders wat passievol gesing en dans het.

Almal wat die vertonings bygewoon het, kon nie uitgepraat raak oor die ongelooflike manier waarop die revue aangebied is nie.

Revue by Marais Viljoen bly defnitie 'n wenner.

Beyond 2000

Na Marais Viljoen se suksesvolle revue is ons genader om aan 'n nasionale kompetisie naamlik Beyond 2000 deel te neem.

Dit was egter onder baie moeilike omstandighede aangesien die grad 10 leerders weens 'n kamp nie kon deelneem nie en die graad 12 leerders reeds met record eksamen begin het en ook nie kon deelneem nie.

Ons moes dus vooraf liedjies kies, dit tot 'n medley van 15 minute laat verwerk en leerders nuwe danse en bewegings leer. Al hierdie dinge moes binne 3 weke gebeur aangesien die kompetisie die 17de September was.

Na verskeie onttrekkings was daar landswys 7 skole wat deelgeneem het.

Marais Viljoen het met 'n eerste prys weggestap met Midstram College in die tweede plek en Hoërskool Kemtonpark in die derde plek.

Baie geluk ons is voorwaar trots Marais Viljoen!

U Kind Mag Nie Hierdie Geleentheid Misloop Nie!!!

Die revue van 2013, waaraan 245 leerders deelgeneem het, was ‘n fenominale produksie en is deur die beoordelaar me. Wilna Barkhuizen as "die beste ooit!” beskryf.