Hoërskool Marais Viljoen High School

Just open a Bet365 account today and make a deposit http://abonuscode.co.uk Make a deposit of £10-£200 and then enter the 10-digit bonus code

Engineering Graphics & design / Ingenieuers ontwerp & Grafika

Ingenieursgrafika & Ontwerp

Engineering Graphics & Design

Departementshoof / Head of Department: ...

Die vak TEGNIESE TEKENE het in 2006 vir gr. 10 verander na INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP. Die vak is nou baie meer dinamies, toekoms- en beroepsgerig en baie meer verrykend.
Toelatingsvereistes:
'n Gesonde belangstelling in teken en ontwerp met ‘n besliste tegniese belangstelling.
Approach:
Objects in industry and the environment are constructed, geometrically determined, represented in 3D and developed. The use of drawing tools and the drawing board is a requirement.
Sillabusinhoud:
Interpretasies, konstruksies, tekenvaardighede, projeksies, prentaansigte, masjien- en skaaltekene, perspektieftekene.
'n Beperkte blootstelling aan ‘n CAD-tekenprogram indien rooster dit toelaat.
Activities:
Copying and manufacturing of models ensure that learners are exposed to practice by doing research and practical assignment. The focus is on identifying and solving of problems.
Beroepsmoontlikhede:
Alle ingenieursrigtings, argitektuur, ingenieursontwerper, tekenaar, opmeter, bourekenaar en nog vele meer. Uitstekende entrepreneursmoontlikhede.

Vakprestasies

2015

  • Onderskeidings: 2

2011

  • Onderskeidings: 2

2014

  • Onderskeidings: 3

2010

  • Onderskeidings: 3

2013

  • 100% Slaagsyfer

2009

  • Onderskeidings: 4

2012

  • Onderskeidings: 4

2008

  • Onderskeidings: 7