Hoërskool Marais Viljoen High School

Important notice: Grade 8 applications

Important notice: Grade 8 applications

Belangrike kennisgewing: Graad 8 aansoeke.

Important notice: Grade 8 applications.

Graad 8 aansoeke

Ouers neem asseblief kennis:
Nadat u die aanlyn aansoek voltooi het, MOET u ‘n vorm by die skool afhaal vir die doel van die inhandiging van dokumente om die administratiewe proses te voltooi. .

U kan die vorm by die skool kom invul en die volgende vir ons saambring:

1 Paspoort of ID foto van leerder
Afskrif van geboortesertifikaat
Afskrif van leerder se kwartaal een Gr 7 rapport
Afskrif van ouers se ID’s
Bewys van adres.
Afskrif van mediese fonds kaart (indien u op medies is)

Ons kan ongelukkig nie aansoekvorms elektronies aanstuur nie.

Die skool se kantoorure is van 7:00 tot 15:00 Maandag tot Donderdag en Vrydag van 7:00 tot 14:00.

Dankie.

Grade 8 applications.

Important notice for parents/guardians of 2019 Grade 8 learners.

After you have applied online you have to come to the school and fill in application forms and hand in documentation to facilitate the administrative process.

You can fill in the form at the school and hand in your documentation all in one visit.

You have to hand in:
1 Passport photo or ID photo of the learner.
Copy of birth certificate.
Copy of the learner's school report of the first term of Grade 7.
Copy of parents/guardians ID's
Proof of residence.
Copy of medical aid card (if you are on a medical aid.)

Unfortunately the school is not able to send out application forms electronically.

Office hours for the administrative staff at the school are Mondays to Thursday, 7:00 till 15:00 hours and Friday from 7:00 till 14:00.

Thank you.

  • Hoërskool Marais Viljoen

    Hoërskool Marais Viljoen

Just open a Bet365 account today and make a deposit http://abonuscode.co.uk Make a deposit of £10-£200 and then enter the 10-digit bonus code

You can keep up to date by viewing our latest Facebook posts.

Kry die jongste nuus deur gereeld op ons Facebookblad te kyk.

Academics / Akademie

Academics / Akademie

By Marais Viljoen is die akademie die kern tot die sukses van elke leerder se toekoms.
It is against this fundamental right of every learner that every effort is made to give learners every opportunity to succeed.

Sport

Sport

Marais Viljoen het vanjaar die eerstekeer aan die PUK Prestige sportreeks deelgeneem en 'n algehele vyfde plek behaal.

Culture / Kultuur

Culture / Kultuur

Kultuur is 'n deurlopende tema by Marais Viljoen.
If the learners are not working on a Revue, they are debatting the latest social or political questions.

Community / Gemeenskap

Community / Gemeenskap

Marais Viljoen funksioneer nie in isolasie nie, die skool is deel van die gemeenskap en as sulks is daar verskeie deurlopende projekte wat aangepak word.
The school is part and leader in various projects to adress problems in the society in which it functions.